PSALMS 1:2
PSALMS 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met 'n mens wat lief is vir wat die Here sê, 'n mens wat elke dag en nag dink aan wat die Here sê.
Deel
Lees PSALMS 1PSALMS 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag.
Deel
Lees PSALMS 1PSALMS 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink.
Deel
Lees PSALMS 1PSALMS 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar wat vreugde vind in die wet van die HERE en sy wet dag en nag mymerend prewel.
Deel
Lees PSALMS 1PSALMS 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar sy behae is in die wet van die HERE; en in sy wet oordink hy dag en nag.
Deel
Lees PSALMS 1