SPREUKE 9:7
SPREUKE 9:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy vir iemand iets wil leer, iemand wat altyd wil spot, dan sal hy miskien vir jou lag. Wanneer jy vir iemand wat verkeerd lewe, wil leer wat hy moet doen, dan sal hy miskien vir jou seermaak.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat 'n spotter teregwys, behaal vir homself skande, en hy wat 'n goddelose bestraf, vir homself 'n skandvlek.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie iemand so opvoed dat hy 'n ligsinnige mens word, moet die verwyt daarvoor dra; wie iemand so leer dat hy 'n goddelose word, doen dit tot sy eie skande.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wie 'n spotter vermaan, haal vir homself skande op die hals, en wie 'n goddelose teregwys, kry 'n klad op sy naam.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat 'n spotter teregwys, kry vir homself skande; en hy wat 'n goddelose bestraf, kry vir homself 'n vlek.
Deel
Lees SPREUKE 9