SPREUKE 8:34
SPREUKE 8:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die mens wat na my luister deur dag ná dag by my deure te waak, by die kosyne van my ingange wag te hou.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dit sal goed gaan met elke mens wat na my luister, wat elke dag na my huis toe kom en buite by my deur vir my staan en wag.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:34 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met mense wat luister na my, mense wat wakker bly en elke dag staan en wag by my deure, die deure waardeur julle kan inkom na my toe.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gelukkig is die mens wat na my luister, om dag vir dag te waak aan my deure, by die syposte van my poorte die wag te hou.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit sal goed gaan met die mens wat na my luister, die mens wat elke dag na my huis toe kom en op my drumpel staan en wag.
Deel
Lees SPREUKE 8