SPREUKE 8:30
SPREUKE 8:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
was ek 'n lieflingskind aan sy sy – ek was dag ná dag sy vreugde, terwyl ek die hele tyd voor Hom speel.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:30 Bybel vir almal (ABA)
Ek het alles by Hom geleer wat ek weet, Hy was elke dag bly dat ek daar is, dit was vir my lekker om altyd naby Hom te wees.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
toe was ek 'n kunstenaar naas Hom, en ek was dag vir dag vol verlustiging en het gespeel voor sy aangesig altyd
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het my kennis by Hom gekry, ek was elke dag sy vreugde; die hele tyd het ek dit by Hom geniet.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe was ek by hom, soos 'n mens by hom grootgemaak het
Deel
Lees SPREUKE 8