SPREUKE 6:16
SPREUKE 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy 'n afsku het
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:16 Bybel vir almal (ABA)
Daar is ses dinge waarvan die Here nie hou nie, daar is sewe dinge wat Hy haat.
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir sy siel 'n gruwel
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy 'n afsku het
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is ses dinge waarin die HERE 'n weersin het, sewe is vir Hom afstootlik
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hierdie ses dinge haat die HERE: ja, sewe is vir Hom 'n gruwel
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:16 Die Boodskap (DB)
Kyk, daar is ses dinge waarvan die Here niks hou nie, sewe dinge wat Hy haat.
Deel
Lees SPREUKE 6