SPREUKE 6:1
SPREUKE 6:1 Bybel vir almal (ABA)
My kind, wanneer jy vir 'n vriend borg gestaan het, wanneer jy dit belowe het vir 'n vreemde mens
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MY seun, as jy vir jou naaste borg gestaan het, vir 'n vreemde jou handslag gegee het
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy vir iemand borg gestaan het, my seun, as jy jou verbind het vir 'n ander
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My seun, as jy vir jou medemens borg gestaan het, vir 'n vreemde jou hand gegee het
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My seun, as jy borg staan vir jou vriend, as jy jou hand met 'n vreemdeling geslaan het
Deel
Lees SPREUKE 6