SPREUKE 5:18
SPREUKE 5:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag jou waterbron geseënd wees; verheug jou oor die vrou van jou jeug
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:18 Bybel vir almal (ABA)
Jou eie fontein se water moet genoeg wees vir jou, dit moet vir jou lekker wees by jou eie vrou.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag jou fontein geseënd wees, en verheug jou oor die vrou van jou jeug
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing die lof van jou eie fontein, verheug jou oor jou eie vrou
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat jou fontein geseën word, en wees bly saam met die vrou van jou jeug.
Deel
Lees SPREUKE 5