SPREUKE 5:15
SPREUKE 5:15 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie ontrou wees aan jou vrou nie, jy moet wees soos iemand wat sy eie put se water drink, jy moet die strome water drink wat uit jou eie fontein kom.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Drink water uit jou eie reënbak en strome uit jou eie put.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy het tog self 'n vrou, jy het tog self 'n put met water: drink die strome uit jou eie fontein.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Drink water uit jou eie opgaarput, en lopende water uit jou eie bron.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Drink water uit jou eie put en lopende water uit jou eie put.
Deel
Lees SPREUKE 5