SPREUKE 4:13
SPREUKE 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou vas aan wat ek jou leer, moet dit nie laat los nie; bly daarby, want dit is jou lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:13 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet vashou aan wat ek vir jou leer, jy moenie dit los nie, jy moet dit doen, want dan sal jy waarlik lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hou vas aan die tug, laat dit nie los nie; bewaar dit, want dit is jou lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hou vas aan vermaning, moet dit nie laat vaar nie; hou daarby, want dit is jou lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hou vas aan die tug; laat haar nie gaan nie; bewaar haar; want sy is jou lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4