SPREUKE 4:12
SPREUKE 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy loop, sal daar niks in jou pad wees nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:12 Bybel vir almal (ABA)
As jy op hierdie paaie loop, dan sal jou voet nie vashaak nie, en wanneer jy hardloop, dan sal jy ook nie val nie.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
as jy loop, sal jou treë nie belemmer word nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy loop, sal daar niks in jou pad wees nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer jy loop, sal jou voetstappe nie belemmer word nie; en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As jy gaan, sal jou voetstappe nie benoud wees nie; en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie.
Deel
Lees SPREUKE 4