SPREUKE 31:9
SPREUKE 31:9 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet praat, jy moet reg oordeel, jy moet reg doen aan die mense wat hulleself nie kan beskerm nie, die mense wat niks het nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maak jou mond oop, oordeel regverdig, en verskaf reg aan die ellendige en die behoeftige.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
praat, en lewer regverdige uitsprake, laat reg geskied aan die armes en ellendiges.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maak jou mond oop, oordeel regverdig, en handhaaf die reg van die magtelose en behoeftige.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maak jou mond oop, oordeel regverdig en verdedig die saak van die armes en behoeftiges.
Deel
Lees SPREUKE 31