SPREUKE 31:29
SPREUKE 31:29 Bybel vir almal (ABA)
“Baie vroue doen goed, maar jy doen beter as hulle almal.”
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Resj. Baie dogters het hulle knap gedra, maar jy oortref hulle almal.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Daar is baie knap vrouens, maar jy oortref hulle almal!”
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Baie vroue het hulle knap gedra, maar jy, jy oortref hulle almal.”
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Baie dogters het deugsaam gehandel, maar U oortref hulle almal.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:29 Die Boodskap (DB)
In hierdie lewe is daar baie goeie vroue, maar hierdie vrou oortref almal.
Deel
Lees SPREUKE 31