SPREUKE 31:14
SPREUKE 31:14 Bybel vir almal (ABA)
Sy is soos die skepe van 'n handelaar, sy bring van ver plekke die kos wat sy nodig het.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
He. Sy is soos die skepe van 'n handelaar — van ver af bring sy haar brood in.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy is soos die handelskepe, sy bring die kos van ver af in.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy is soos die skepe van 'n handelaar, van ver af bring sy haar brood in.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy is soos die skepe van die handelaars; sy bring haar kos van ver af.
Deel
Lees SPREUKE 31