SPREUKE 30:32
SPREUKE 30:32 Bybel vir almal (ABA)
As jy dwaas was en gedink het jy is belangrik, as jy slim planne probeer maak het, dan moet jy stilbly
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As jy dwaas gewees het deur jou te verhef, of as jy vooraf nagedink het — die hand op die mond!
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy verwaand opgetree en jou aangestel het, of as jy slegte bedoelings het, hou op daarmee.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As jy ydel was deur jouself te verhef, of as jy dit beplan het – plaas jou hand voor jou mond!
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As jy dwaas gehandel het deur jou op te hef, of as jy kwaad bedink het, lê jou hand op jou mond.
Deel
Lees SPREUKE 30