SPREUKE 3:7
SPREUKE 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie dink jy het die wysheid nie, jy moet die Here dien en jy moenie verkeerd doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie wys wees in jou eie oë nie. Jy moet ontsag hê vir die HERE, bly weg van die kwaad.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE en wyk af van die kwaad.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:6-7 Die Boodskap (DB)
Vertel die Here alles waaroor jy dink, alles wat jy wil doen. Dan sal jy sien hoe Hy jou help. So ’n lewenshouding sal jou baie gelukkig maak.
Deel
Lees SPREUKE 3