SPREUKE 3:5
SPREUKE 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:5 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet met jou hele hart glo dat God jou altyd sal help, jy moenie dink dat jy self weet wat om te doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vertrou op die HERE met jou hele hart – op jou eie insig moet jy nie staatmaak nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vertrou op die HERE met jou hele hart; en steun nie op jou eie insig nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:5 Die Boodskap (DB)
Moenie dink jy weet altyd die beste nie. Begin eerder elke dag weer van voor af om die Here lief te hê. En los tog al die slegte en verkeerde dinge.
Deel
Lees SPREUKE 3