SPREUKE 3:34
SPREUKE 3:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy dryf die spot met mense wat ander spot. Hy is goed vir hulle wat nederig is.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:34 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense dink dat hulle vir ander mense kan spot, dan spot die Here vir húlle. Wanneer mense weet dat hulle nie hulleself kan help nie, dan is die Here goed vir hulle.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As dit spotters betref, spot Hy, maar aan die ootmoediges gee Hy genade.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met hooghartige spotters dryf Hy die spot, maar Hy is goed vir dié wat beskeie is.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met spotters spot Hy self, maar aan magteloses skenk Hy genade.
Deel
Lees SPREUKE 3