SPREUKE 3:3
SPREUKE 3:3 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet altyd doen wat jy belowe het, jy moet jou belofte hou en dit nie verander nie, jy moet dit jou hele lewe lank onthou, jy moet dit nooit vergeet nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie; leef daarmee saam, maak dit 'n deel van jou lewe.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Troue liefde en waarheid moet jou nooit verlaat nie. Bind dit om jou nek, skryf dit op die tafel van jou hart
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat barmhartigheid en trou U nie begewe nie; bind hulle om u nek; skryf dit op die tafel van jou hart
Deel
Lees SPREUKE 3