SPREUKE 3:27
SPREUKE 3:27 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy iemand moet help en jy kan dit doen, dan moet jy nie wag nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hou 'n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie 'n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie iets goeds weerhou van wie dit verdien, terwyl dit in jou mag is om op te tree nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Weerhou die goeie nie terug van hulle aan wie dit toekom as dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 3