SPREUKE 3:11
SPREUKE 3:11 Bybel vir almal (ABA)
My seun, die dinge wat die Here vir jou leer, moet vir jou belangrik wees, jy moenie opstandig wees wanneer Hy jou straf nie
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My seun, verag die tug van die HERE nie, en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
My seun, aanvaar die straf wat van die Here kom en moet jou nie teen sy teregwysing verset nie
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vermaning van die HERE, my seun, moet dit nie verwerp nie, en moenie 'n afkeer hê van sy teregwysing nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My seun, verag die tugtiging van die HERE nie; wees ook nie moeg vir sy teregwysing nie.
Deel
Lees SPREUKE 3