SPREUKE 29:18
SPREUKE 29:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer daar geen profetiese visioen is nie, raak 'n volk bandeloos; maar wanneer hulle die wet nakom, is hulle gelukkig.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:18 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die Here nie vir die profete wys wat die mense moet doen nie, dan doen die mense alles wat hulle wil. Wanneer die mense doen wat die Here wil hê, dan sal dit goed gaan met hulle.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As daar geen openbaring is nie, word die volk bandeloos; maar hy wat die wet onderhou, gelukkig is hy.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waar die wil van die Here nie bekend gemaak word nie, verwilder 'n volk; dit gaan goed met elkeen wat die wet van die Here onderhou.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waar daar geen gesig is nie, vergaan die volk; maar hy wat die wet onderhou, gelukkig is hy.
Deel
Lees SPREUKE 29