SPREUKE 28:13
SPREUKE 28:13 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand sy sondes wegsteek, dan sal dit nie goed gaan met hom nie, maar wanneer hy sy sondes bely en ophou om sonde te doen, dan sal die Here weer goed wees vir hom.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie; maar hy wat dit bely en dit laat vaar, ervaar ontferming.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat sy sondes bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartig wees.
Deel
Lees SPREUKE 28