SPREUKE 27:3
SPREUKE 27:3 Bybel vir almal (ABA)
Klip en sand is swaar om te dra, maar wanneer 'n dwaas jou kwaad maak, dan is dit nog swaarder.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Swaar is 'n klip, en die sand het gewig; maar die ergernis oor 'n sot is swaarder as altwee.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Klip en sand is swaar om te dra, maar die ergernis wat 'n dwaas veroorsaak, is swaarder as altwee.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Klip is swaar en sand het gewig, maar teistering deur 'n sot is swaarder as albei.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Klip is swaar en die sand swaar; maar die toorn van 'n dwaas is swaarder as hulle albei.
Deel
Lees SPREUKE 27