SPREUKE 27:14
SPREUKE 27:14 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n persoon vroeg in die oggend hard skree om iemand te groet, dan sal mense miskien dink hy is besig om die man te vervloek.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie vroeg in die môre sy naaste met 'n harde stem 'n seën toeroep, dit sal hom as 'n vloek aangereken word.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand sy buurman vroegdag met 'n geskreeu môre-sê, kan mense dink hy is besig om hom te vervloek.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy vriend luidrugtig seën toewens in die vroeë oggend – dit sal hom as 'n vervloeking toegereken word.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat sy vriend met 'n groot stem seën en vroeg in die môre opstaan, dit sal vir hom 'n vloek gereken word.
Deel
Lees SPREUKE 27