SPREUKE 27:13
SPREUKE 27:13 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand borg gestaan het vir 'n mens wat hy nie ken nie, wanneer hy belowe het om te betaal wat iemand uit 'n ander land skuld, dan moet jy sy klere vat as jý iets van hom wil terugkry.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem sy kleed weg, want hy het vir 'n ander borg gestaan; en neem hom as pand vir 'n onbekende.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
As 'n vreemde vir iemand borg staan, vat sy klere van hom af; hou dit as pand, al staan hy borg vir 'n slegte vrou.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Neem sy kleed, want hy het borg gestaan vir 'n vreemde, vir 'n vreemde vrou – neem 'n pand van hom!”
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Neem sy kleed wat vir 'n vreemdeling borg is, en neem 'n pand van hom vir 'n vreemde vrou.
Deel
Lees SPREUKE 27