SPREUKE 27:11
SPREUKE 27:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees wys, my seun, en maak my hart bly, sodat ek die een wat my beledig, 'n antwoord kan gee.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
As jy wys is, my seun, sal dit my gelukkig maak. Dan sal ek kan terugantwoord wanneer ek bespot word.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:11 Bybel vir almal (ABA)
My seun, jy moet 'n wyse mens word. Dit sal my bly maak, en dan sal ek kan antwoord wanneer iemand wys dat hy dink ek is nie belangrik nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees wys, my seun, en verbly my hart, sodat ek hom wat my smaad, kan antwoord gee.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy wysheid leer, my seun, sal dit my gelukkig maak en sal ek kan terugantwoord as ek weer skimpe oor jou hoor.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees wys, my seun, en maak my hart bly, sodat ek die een wat my beledig, 'n antwoord kan gee.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My seun, wees wys en maak my hart bly, dat ek hom kan antwoord wat my smaad.
Deel
Lees SPREUKE 27