SPREUKE 25:25
SPREUKE 25:25 Bybel vir almal (ABA)
Goeie nuus uit 'n ver land is soos koue water in die keel van 'n mens wat moeg is.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Koue water op 'n vermoeide siel, so is 'n goeie tyding uit 'n ver land.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Koue water vir 'n moeë mens se dors, so is 'n goeie berig uit 'n ver land.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Koel water in 'n dorstige keel, so is goeie nuus uit 'n ver land.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos koue waters vir 'n dorstige siel, so is goeie nuus uit 'n ver land.
Deel
Lees SPREUKE 25