SPREUKE 24:3
SPREUKE 24:3 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat wysheid het, kan 'n huis bou. As hy verstandig is, dan kan hy die huis sterk bou sodat dit vas staan.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstand word dit bevestig
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is verstand nodig om 'n huis te bou, insig om sy fondamente te lê
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstandigheid word dit gevestig.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Deur wysheid word 'n huis gebou; en deur begrip word dit vasgestel
Deel
Lees SPREUKE 24