YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 24:14

SPREUKE 24:14 Bybel vir almal (ABA)

Die wysheid is ook so, om te weet wat om te doen, is ook so. As jy wysheid kry, dan sal dit goed gaan met jou, en jy sal aanhou lewe.

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Erken dat die wysheid só is vir jou siel; as jy dit vind, dan is daar 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

So smaak die kennis, die wysheid ook; as jy dié gekry het, het jy 'n toekoms, en jou hoop sal jou nie ontneem word nie.

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Besef dan, só is wysheid vir jou lewe – as jy dit vind, is daar 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

So sal die kennis van wysheid vir jou siel wees: as jy dit vind, dan sal daar 'n beloning wees, en jou verwagting sal nie afgesny word nie.

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:14 Die Boodskap (DB)

So is die wysheid ook. Dit is goed vir die gesondheid. Dit waarop die wyse hoop, sal gebeur.

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so, moet jy weet, is wysheid vir jou lewe. As jy daarop afgekom het, is daar vir jou ’n toekoms. Jou hoop sal nie verydel word nie.

Deel
Lees SPREUKE 24
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's