SPREUKE 24:10
SPREUKE 24:10 Bybel vir almal (ABA)
As jy nie weet wat om te doen wanneer dit gevaarlik is nie, dan is jy nie sterk genoeg nie.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gedra jy jou slap in die dag van benoudheid, dan skiet jou krag te kort.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy weifel op die dag van nood, is jy nie opgewasse daarvoor nie.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gedra jy jou lafhartig in 'n tyd van nood, dan is jou krag beperk.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As jy beswyk op die dag van benoudheid, is jou krag gering.
Deel
Lees SPREUKE 24