SPREUKE 22:21
SPREUKE 22:21 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet weet wat die waarheid is en wat jy kan glo, sodat jy vir die persoon wat jou stuur, kan sê wat regtig gebeur het.
SPREUKE 22:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
om jou bekend te maak waarheid, betroubare woorde, sodat jy woorde van waarheid kan antwoord aan die wat jou stuur nie?
SPREUKE 22:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
sodat jy die waarheid sal herken, die woorde waarop jy kan vertrou, en 'n betroubare verslag kan gee as iemand jou stuur.
SPREUKE 22:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
om aan jou die waarheid, betroubare woorde, bekend te maak, sodat jy betroubare antwoorde kan gee aan dié wat jou gestuur het nie?
SPREUKE 22:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat Ek jou die sekerheid van die woorde van die waarheid kan bekend maak; dat jy die woorde van die waarheid kan antwoord aan die wat na jou stuur?