SPREUKE 22:2
SPREUKE 22:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Voor die Here is ryk en arm gelyk; Hy het hulle almal gemaak.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Vir mense, ryk en arm, is dit dieselfde: die HERE het hulle almal gemaak.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:2 Bybel vir almal (ABA)
Ryk en arm mense is vir die Here dieselfde, Hy het hulle almal gemaak.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Rykes en armes ontmoet mekaar, die HERE het hulle almal gemaak.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Rykes en armes het dít gemeen: Die HERE het hulle almal gemaak.
Deel
Lees SPREUKE 22