SPREUKE 20:5
SPREUKE 20:5 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand goed dink voordat hy vir ander mense sê wat hulle moet doen, dan is dit soos water in 'n diep put. Verstandige mense skep daaruit, hulle luister na wat hy sê.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die raad in die hart van 'n man mag diep waters wees, 'n man van verstand sal dit tog uitskep.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Oorwoë mening is diep waters; 'n verstandige mens skep daaruit.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Diep water is die planne in die hart van 'n man, en 'n skerpsinnige mens sal daaruit put.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Raad in die hart van 'n mens is soos diep water; maar 'n man van verstand sal dit uithaal.
Deel
Lees SPREUKE 20