SPREUKE 20:21
SPREUKE 20:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Erfenis aanvanklik oorhaastig verkry, sal uiteindelik nie geseënd wees nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Besittings oneerlik verkry, maak jou op die lang duur nie gelukkig nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:21 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand later iets moet erf, maar hy vat dit voordat hy dit moet kry, dan sal daardie goed nie méér word nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Besit wat by die begin haastig bymekaargeskraap is — die einde daarvan sal tog nie geseënd wees nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Besittings wat oneerlik verkry is, maak jou op die lang duur nie gelukkig nie.
Deel
Lees SPREUKE 20