SPREUKE 2:10
SPREUKE 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Die wysheid sal in jou kom woon en dit sal vir jou lekker wees om dinge te weet.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wysheid sal in jou hart kom, en kennis vir jou siel lieflik wees
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wysheid sal sy plek in jou lewe inneem, kennis sal vir jou iets aangenaams word
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want wysheid sal in jou hart inkom, en kennis sal vir jou aangenaam wees.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer wysheid in jou hart inkom en kennis vir jou siel aangenaam is
Deel
Lees SPREUKE 2