SPREUKE 2:1
SPREUKE 2:1 Bybel vir almal (ABA)
My seun, hoe sal jy vir God leer ken? As jy luister na my en onthou wat ek vir jou sê
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MY seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie by jou bewaar
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
My seun, neem aan wat ek jou sê, maak wat ek jou voorskryf jou eie
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My seun, as jy my woorde aanvaar, my opdragte veilig by jou hou
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie by jou verberg
Deel
Lees SPREUKE 2