SPREUKE 19:26
SPREUKE 19:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat sy vader verkwis en sy moeder verdryf, is 'n seun wat skande maak en smaad bring.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:26 Bybel vir almal (ABA)
Dit is baie lelik wanneer 'n kind slegte dinge doen aan sy ouers en hy jaag hulle weg, 'n mens moet skaam wees daaroor.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat sy vader geweld aandoen en sy moeder wegjaag, is 'n seun wat skande maak en skandelik handel.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Seun wat sy pa mishandel en sy ma verstoot, is skaamteloos en veragtelik.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie 'n vader geweld aandoen en 'n moeder beseer, is 'n seun wat skande maak en skandelik optree.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat sy vader verkwis en sy moeder verdryf, is 'n seun wat skande maak en smaad bring.
Deel
Lees SPREUKE 19