SPREUKE 18:4
SPREUKE 18:4 Bybel vir almal (ABA)
Die dinge wat 'n mens sê, kan soos diep water wees, soos 'n waterstroom wat vinnig vloei, daar kan wysheid uitkom.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die woorde van 'n man se mond is diep waters, 'n stroom wat bruis, 'n fontein van wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die woorde van 'n mens kan diep waters wees, 'n bruisende stroom, 'n bron van wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Diep water is die woorde uit 'n man se mond; 'n bruisende stroom is 'n bron van wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die woorde van 'n mens se mond is soos diep waters, en die fontein van wysheid soos 'n vloeiende stroom.
Deel
Lees SPREUKE 18