SPREUKE 18:24
SPREUKE 18:24 Bybel vir almal (ABA)
Daar is party vriende wat net praat maar wat niks help nie, maar 'n vriend kan vir jou meer lief wees as 'n broer.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n vriend wat sterker aanhang as 'n broer.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n geliefde vriend wat nader is as 'n broer.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Man wat vriende het, moet hom vriendelik toon; en daar is 'n vriend wat nader aanhang as 'n broer.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:24 Die Boodskap (DB)
In tye van nood leer jy jou vriende ken. Sommige praat net, maar doen niks nie. Ander sal alles vir jou doen. Hulle is nader aan jou as ’n broer.
Deel
Lees SPREUKE 18