SPREUKE 17:19
SPREUKE 17:19 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat graag ander mense kwaad maak, hou van twis. Wanneer iemand dink dat hy beter is as ander mense, dan sal dit gou sleg gaan met hom.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie twis liefhet, het oortreding lief; hy wat sy deur hoog maak, soek verbreking.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie hou van aanstoot gee, hou van rusie; wie homself hoog aanslaan, soek sy eie ondergang.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie van oortreding hou, hou van rusie; wie sy ingang hoog bou, vra vir ineenstorting.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het oortreding lief wat twis liefhet, en hy wat sy poort verhef, soek verderf.
Deel
Lees SPREUKE 17