SPREUKE 17:17
SPREUKE 17:17 Bybel vir almal (ABA)
Jy kan altyd weet dat 'n vriend lief sal wees vir jou en dat 'n broer daar is om te help wanneer dit sleg gaan met jou.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vriend het altyd lief, en die broer word gebore met die oog op die nood.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op 'n vriend se liefde kan jy altyd reken; jou broer is daar met die oog op jou nood.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Vriend betoon te alle tye liefde, en 'n broer is gebore vir tye van nood.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Vriend het te alle tye lief, en 'n broer word vir teëspoed gebore.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:17 Die Boodskap (DB)
Kies jou vriende versigtig. ’n Ware vriend sal jou deur dik en dun bystaan. Soos ’n goeie broer is hy altyd by jou. ’n Mooiweersvriend sal jou net ondersteun terwyl dit goed gaan.
Deel
Lees SPREUKE 17