SPREUKE 17:16
SPREUKE 17:16 Bybel vir almal (ABA)
'n Dwaas het miskien geld om wysheid te koop. Sal dit hom help? Nee, want hy het nie verstand nie.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarom tog is daar geld in die hand van 'n dwaas om wysheid te koop terwyl hy geen verstand het nie?
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Watter nut het dit as 'n dwaas geld in die hand het om wysheid te koop en hy het nie verstand nie?
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarom is daar geld in 'n dwaas se hand? Is dit om wysheid te koop, terwyl hy geen verstand het nie?
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom is daar 'n prys in die hand van 'n dwaas om wysheid te verkry, aangesien hy geen hart daarvoor het nie?
Deel
Lees SPREUKE 17