SPREUKE 17:12
SPREUKE 17:12 Bybel vir almal (ABA)
Dit is gevaarlik om naby 'n beer-wyfie te kom wat kwaad is omdat haar kleintjies dood is, maar dit is slegter om 'n dwaas te ontmoet wat dom dinge doen.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat 'n beer wat van kleintjies beroof is, 'n mens ontmoet, maar nie 'n dwaas in sy sotheid nie.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens kan liewer 'n beerwyfie raakloop wat van haar kleintjies beroof is, as 'n dwaas met sy sotheid.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Beer van haar kleintjies beroof kan eerder op 'n mens afkom, as 'n dwaas in sy sotheid.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat 'n beer wat van haar kleintjies beroof is, 'n man ontmoet, eerder as 'n dwaas in sy dwaasheid.
Deel
Lees SPREUKE 17