SPREUKE 16:31
SPREUKE 16:31 Bybel vir almal (ABA)
Grys hare is soos 'n mooi kroon, 'n mens lewe lank as jy reg lewe.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ouderdom is 'n sierlike kroon; dit word bereik deur dié wat reg lewe.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Grysheid is 'n sierlike kroon; dit word gevind op die weg van geregtigheid.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Sierlike kroon is grysheid; op die pad van geregtigheid word dit gevind.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die grys kop is 'n kroon van heerlikheid as dit op die weg van geregtigheid gevind word.
Deel
Lees SPREUKE 16