SPREUKE 16:13
SPREUKE 16:13 Bybel vir almal (ABA)
Konings wil hê dat mense die waarheid moet praat, hulle hou van eerlike getuies.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die konings het behae in regverdige lippe, en hulle het hóm lief wat regte dinge spreek.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Eerlike mense geniet die koning se goedgesindheid; hy hou van mense wat die waarheid praat.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Regverdige lippe stel konings tevrede, en hulle het die een lief wat die regte dinge sê.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Regverdige lippe is die vreugde van konings; en hulle het Hom lief wat reg spreek.
Deel
Lees SPREUKE 16