SPREUKE 15:28
SPREUKE 15:28 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat reg lewe, dink eers goed voordat hy antwoord, maar mense wat verkeerd doen, hou aan om slegte dinge te praat.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hart van die regverdige dink ná om te antwoord, maar die mond van die goddelose laat slegte dinge uitborrel.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hart van 'n regverdige oorweeg hoe om te antwoord, maar die mond van goddeloses stort booshede uit.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die hart van die regverdige bestudeer om te antwoord, maar die mond van die goddelose stort slegte dinge uit.
Deel
Lees SPREUKE 15