SPREUKE 15:23
SPREUKE 15:23 Bybel vir almal (ABA)
Dit is lekker wanneer 'n mens weet wat om te antwoord, dit is die beste om die regte woord op die regte tyd te sê.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Man het blydskap in die regte antwoord van sy mond, en hoe goed is 'n woord op sy tyd!
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens vind vreugde daarin as hy die antwoord het; wat is beter as die regte woord op die regte tyd?
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Mens ervaar vreugde met die gepaste antwoord uit sy mond; ja, 'n woord op sy tyd – hoe goed is dit nie!
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Man het blydskap deur die antwoord van sy mond, en 'n woord wat op sy tyd gespreek word, hoe goed is dit!
Deel
Lees SPREUKE 15