SPREUKE 15:15
SPREUKE 15:15 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan altyd sleg met iemand wat homself nie kan help nie, maar vrolike mense geniet altyd die lewe.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die dae van die bedrukte is sleg, maar die vrolike van hart het gedurigdeur fees.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan altyd sleg met 'n bedrukte mens; die blymoedige mens se hele lewe is 'n fees.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die lewensdae van 'n magtelose is sleg, maar vrolikheid van hart is 'n voortdurende fees.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al die dae van die ellendige is sleg, maar hy wat vrolik van hart is, hou 'n voortdurende fees.
Deel
Lees SPREUKE 15