SPREUKE 14:8
SPREUKE 14:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die wysheid van 'n slim mens is om sy lewenspad te verstaan, maar die sotheid van dwase is bedrog.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:8 Bybel vir almal (ABA)
'n Slim mens wat wysheid het, weet hoe om te lewe, dwase bedrieg hulleself omdat hulle dwaas is.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wysheid van die skrandere is om sy weg te verstaan, maar die sotheid van die dwase is bedrog.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wysheid van 'n verstandige mens wys vir hom 'n duidelike koers aan; die dwaasheid van 'n dwase mens maak alles vals.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die wysheid van die verstandige is om sy weg te verstaan, maar die sotheid van die dwase is bedrog.
Deel
Lees SPREUKE 14