SPREUKE 14:5
SPREUKE 14:5 Bybel vir almal (ABA)
'n Getuie wat altyd die waarheid praat, lieg nie, maar 'n vals getuie hou aan om te lieg.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Betroubare getuie lieg nie, maar 'n valse getuie strooi leuens uit.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Betroubare getuie lieg nie; 'n vals getuie vertel een leuen na die ander.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Betroubare getuie lieg nie, maar 'n vals getuie ryg leuens uit.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Betroubare getuie lieg nie, maar 'n valse getuie spreek leuens uit.
Deel
Lees SPREUKE 14